# Die Nasionale Seereddingsinstituut se woordvoerder, Graig Lambinon, het bevestig die liggaam van die man is gevind wat op Nuwejaar by Christmas Rock Beach in Oos-Londen vermis geraak het. Verskeie noodreddingspanne is Saterdag ingelig oor ‘n moontlike verdrinking by die strand. Die man se broer is Saterdag tydens die voorval gered:
Speel klankgreep: ENG Christmas Rock