Skip to content

Die DA sê Mboweni het bygedra tot die versterking van Suid-Afrika se demokrasie [KLANK]

# Die DA sê die voormalige minister van Finansies en president van die Reserwebank, Tito Mboweni se nalatenskap in die Suid-Afrikaanse politiek strek oor jare en is betekenisvol. Hy is Saterdagaand in die ouderdom van 65 na ‘n kort siekbed dood. Die DA se nasionale woordvoerder, Karabo Khakhau, sê Mboweni se afsterwe is ‘n groot verlies vir die land, en sy bydraes tot die versterking van demokrasie en die verbetering van die lewens van alle burgers sal nie vergeet word nie:

ENG KhakhauOnMboweni