# Die ANC se hoofsweep, Pemmy Majodina, het ‘n beroep op politieke leiers gedoen om hulle daarvan te weerhou om met teorieë oor die oorsaak van die brand in die Parlement vorendag te kom. Majodina het in gesprek met eNCA gesê die saak is emosioneel, aangesien die gebou ‘n belangrike nalatenskap en erfenis inhou:
Speel klankgreep: ENG ANC Chief Whip 1
Majodina verduidelik ook die omvang van die skade:
Speel klankgreep: ENG ANC Chief Whip 2