Skip to content

Desmond Tutu-gesondheidstigting vrees staking van USAID-toelae gevaar vir stryd teen MIV/Vigs [KLANK]

# Die Desmond Tutu-gesondheidstigting waarsku die permanente staking van USAID-toelaes in Suid-Afrika sal ernstige gevolge inhou vir die stryd teen MIV/Vigs. Die stigting se uitvoerende hoof, Linda-Gail Bekker, sê die verlies aan befondsing, insluitend van PEPFA, wat 5,5-miljoen mense met antiretrovirale behandeling ondersteun, bedreig kritieke dienste. Sy is bekommerd oor die verlies van gespesialiseerde sorg en middele vir die voorkoming van MIV/Vigs:

ENG-BekkerOnUSAID