Skip to content

Derde verdagte vas in verband met Loyiso Nkohla se moord [KLANK]

# Die Valke het ʼn derde persoon in hegtenis geneem in verband met die moord op die gewese politikus en aktivis, Loyiso Nkohla. Hy is in April by die Philippi-treinstasie in Kaapstad doodgeskiet nadat hy ʼn gemeenskapsvergadering bygewoon het. Die Valke se woordvoerder, Siyabulela Vukubi, sê ʼn 39-jarige verdagte is gister in Peddie in die Oos-Kaap gearresteer en hy verskyn vandag in die Oos-Londense landdroshof:

ENG VukubiOnThirdArrest