# Die Valke het ‘n derde verdagte in hegtenis geneem in verband met die diefstal van buitelandse valuta op president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-plaas in Limpopo in 2020. Die 27-jarige het homself gister aan die polisie oorgegee. Twee Namibiese burgers, Imanuwela David en Froliana Joseph, is vroeër vandeesweek in hegtenis geneem. Valke-woordvoerder, Katlego Mogale, sê die drie sal vandag in die Bela-Bela-landdroshof verskyn:
Derde verdagte gearresteer in verband met Phala Phala-diefstal [KLANK]
ENG MogaleOnPhalaArrest