# Die Departement van Basiese Onderwys moedig matrieks aan om op sy webtuiste te registreer om hul uitslae te sien sodra dit beskikbaar is. Dit volg nadat die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria beslis het het dat uitslae ook in die media gepubliseer mag word. Die woordvoerder van die department, Terence Khala, sê dit sal die uitslae beskikbaar stel aan belanghebbendes wat toegang gevra het:
Speel klankgreep: ENGTerenceKhala