Skip to content

Departement van Water en Sanitasie rou oor adjunk-direkteur Sello Machitje [KLANK]

# Die Departement van Water en Sanitasie bring hulde aan adjunk-direkteur Sello Machitje, wat na ‘n beweerde kaping vermis geraak het. Machitje se liggaam is Donderdag op ‘n oop stuk veld in Bekkersdal in Gauteng aangetref. Die woordvoerder Wisane Mavasa sê Machitje was op pad na die Oos-Kaap vir werk toe hy vermis geraak het. Sy vra die vinnige opspoor van die skuldiges:

ENG-MavasaOnMachitje