Skip to content

Departement van Landbou vra boere om nie diere sonder gesondheidsklaring toe te laat nie [KLANK]

# Die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, raai boere aan om nie diere op hul grond toe te laat sonder veeartsenykundige gesondheidsklarings by diere se oorsprong nie. Die departement se woordvoerder, Reggie Ngcobo, sê die virus wat die uitbreking van bek-en-klouseer op ‘n plaas in Humansdorp in die Oos-Kaap veroorsaak het, is amper identies aan die een wat gelei het tot wydverspreide uitbrekings in 2021 en 2022 in Limpopo, Noordwes, Vrystaat, Gauteng en Mpumalanga:

ENG ReggieonHealthClerance