Skip to content

Departement van Gesondheid verwerp bewerings van besmette water by Dr A B Xuma-gebou [KLANK]

# Die Departement van Gesondheid verwerp bewerings van besmette water by die Dr A B Xuma-gebou in Pretoria. Woordvoerder Foster Mohale beklemtoon onlangse toetse deur privaat en nasionale laboratoriums het voldoening met Suid-Afrikaanse standaarde bevestig. Hy verseker die gesondheid en veiligheid van werknemers geniet voorrang en maan teen die verspreiding van ongegronde bewerings wat onnodig paniek saai:

ENG-MohaleOnWater