# Die DA in Gauteng sê die provinsiale Departement van Gesondheid betaal net 22-persent van sy verskaffers binne 30-dae, soos die wet vereis, ondanks beloftes om sy finansiële bestuur te verbeter. Dit is onthul in die provinsiale Gesondheidsdepartement se derde kwartaalverslag vir die tydperk vanaf Oktober tot Desember verlede jaar. Die DA-lid Jack Bloom sê personeel-rotasiereëlings tydens Covid-19 het ook ‘n uitwerking op die verwerking van betalings gehad:
Speel klankgreep: ENGJackBloom