Skip to content

Departement van Basiese Onderwys pas onderwysaanstelling-voorkeure aan

# Die Departement van Basiese Onderwys gaan nie meer met onderwysposte voorrang gee aan houers van die Funzu Lushaka-beurse nie. Voorheen het houers van ‘n graad in Onderwys en nagraadse sertifikaat in Onderwys voorkeur gekry. Die Raad van die Ministers van Onderwys het onlangs besluit hierdie ontvangers moet nie ten koste van gegradueerdes sonder subsidie voorkeur kry nie. Desondanks het die woordvoerder van die Departement van Basiese Onderwys, Elijah Mhlanga, benadruk die beurs is steeds belangrik om onderwysers te werf. Onderwyskenners en vakbonde het die besluit verwelkom.