Skip to content

Departement Openbare Werke verbind om gekaapte regeringsgeboue terug te neem

# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, onderneem om gekaapte regeringsgeboue terug te neem en landwyd te kyk na dié wat verlate is. Macpherson het tydens inspeksies verklaar die regering sal nie langer toelaat dat misdadigers voordeel trek uit geboue wat onwettig beset is nie. In die Durban Punt-gebied is regeringsgeboue wat reeds langer as 20-jaar onwettig beset word. Die minister beloof om te begin met uitsettings en hierdie strategie toe te pas in alle provinsie met soortgelyke kwessies.