Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Departement gaan deelneem aan konferensie oor spelgebaseerde leer [KLANK]

# Die Departement van Basiese Onderwys gaan deelneem aan die tweedaagse Suid-Afrikaanse nasionale konferensie oor spelgebaseerde leer in Fourways, Johannesburg. Volgens die verteenwoordiger, Terence Khala, gaan organisasies soos die Verenigde Nasies se Kinderfonds en die LEGO-stigting deelneem om die belangrikheid van spelgebaseerde leer te bespreek:

ENG-KhalaOnConference