# Die Departement van Basiese Onderwys het deur die Geletterdheidsbevorderings-veldtog saamgespan met verskeie organisasies, insluitend die National Education Collaboration Trust. Die doel is om ‘n inklusiewe kultuur van geletterdheid te skep wat Afrika se ryk taalverskeidenheid in Geletterdheidsmaand vier en integreer. Die departement se woordvoerder, Terrence Khala, sê hulle is deur die vereniging van dié deurslaggewende organisasies vasberade om geletterdheidsgebruike te versterk wat die vasteland se kulturele erfenis weerspieël:
Departement Basiese Onderwys span saam met sleutelorganisasies om geletterdheid te bevorder [KLANK]
ENG TerrenceonLiteracy