Skip to content

Denosa hoop staatsrede sal NGV- en personeel-aanstelling aanpak [KLANK]

# Die verpleegorganisasie Denosa hoop president Cyril Ramaphosa se staatsrede vanaand sal die dringende behoefte om die Nasionale Gesondheidsversekering in te stel en die vinnige aanstelling van kritieke personeel in gesondheidsorg, aanpak. Die organisasie sê die NGV is die sleutel tot gelyke toegang tot gesondheidsorg te midde van die toenemende onbekostigbaarheid van mediese fondse, aanhoudende personeeltekorte, lang rye pasiënte en gesondheidsorgwerkers wat uitgebrand is. Denosa se woordvoerder, Sibongiseni Delihlazo, doen ‘n beroep op die regering om die opgradering van infrastruktuur voorop te stel vir doeltreffende dienslewering aan alle gemeenskappe:

ENG DelihlazoOnSONA