Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Democratic Union Party se leier vra sigbare wetstoepassing om padsterftes hok te slaan [KLANK]

# Die leier van die Democratic Union Party, Tonic Manchidi, doen ‘n beroep vir sigbare wetstoepassing op die paaie om padsterftes hierdie Paasnaweek te beperk, ná die busongeluk waarin 45 mense op die R518 by die Mmamatlakala-brug, tussen Marken en Mokopane in Limpopo, dood is. Die bus het passasiers vanaf Botswana na Moria vervoer. Die DUP se sekretaris-generaal, Thapelo Makgale, sê een sterfgeval op die pad is een te veel en die regering moet sy rol speel om te verseker die paaie is veilig vir almal:

ENG ThapeloonFatalities