Skip to content

Dele van Wes-Kaap sal vlak 2 skadelike wind ervaar [KLANK]

# Die Ramprisikobestuur in die Wes-Kaap het ʼn waarskuwing uitgereik aan inwoners van Tafelbaai tot by Kaap Agulhas om op hulle hoede te wees aangesien vlak 2 skadelike wind vandag verwag word. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel ʼn suidoostewind van tussen 50- en 70-kilometer per uur. Die woordvoerder van Ramprisikobestuur in Kaapstad, Charlotte Powell, benadruk die waarskuwing gaan gepaard met ʼn hoё gevaar van veldbrande. Inwoners word gemaan om tydens hierdie weerstoestande waaksaam te wees en om hulle te hou by veiligheidsriglyne:

ENG-PowellOnWinds