# Die Tuinroete Distriksmunisipaliteit se gesamentlike operasionele sentrum is op ‘n gereedheidsgrondslag en monitor die swaar reënval in dele van die Suid-Kaap. Athane Scholtz van die munisipaliteit sê George en omliggende gebiede is die grootste kwelpunt. Sy sê die sentrum het rampbestuur-koördineerders van Bitou en Mosselbaai versoek om hul eie rampbestuurspanne ook gereed te kry:
Speel klankgreep: ENG ScholtzOnFlooding
Oorstromings en gepaardgaande probleme kan by 044 805 5071 aangemeld word.