# Dear South Africa het ‘n deelname-veldtog van stapel gestuur na aanleiding van wat hy noem die Departement Sport, Kuns en Kultuur se politieke inmenging. Dit volg nadat die regering sy steun onttrek het aan Mej Suid-Afrika, Lalela Mswane, om die land by die Mej Heelal-kompetisie in Israel te verteenwoordig. DearSA se direkteur Gideon Joubert sê tot op hede het hulle meer as nege-duisend unieke insetsels van die publiek ontvang:
Speel klankgreep: ENG DearSA