# Gholf: Dean Burmester hoop om sy ongelooflike jaareind-prestasies voort te sit wanneer hy na Suid-Afrika terugkeer om vandeesweek aan die Joburg Ope by die Randburg Gholfklub deel te neem. Burmester het in Mei sy tweede oorwinning behaal in wat voorheen bekend was as die Europese Toernooi, en twee weke gelede het hy die Suid-Afrikaanse PGA-kampioenskap gewen. Burmester sê hy is vasbeslote om nog ‘n keer voor die einde van die jaar te wen, veral op eie bodem:
Speel klankgreep: ENG BurmesterOnForm