# Die GOOD-party se leier, Patricia de Lille, sê met die dood van die voormalige minister van Finansies en Reserwebank-president, Tito Mboweni, het Suid-Afrika ʼn groot en besielende leier verloor. Hy is Saterdagaand na ʼn kort siekbed in die hospitaal dood. Hy was 65. De Lille sê onder Mboweni se leierskap is die land se begroting goed bestuur tussen ekonomiese oorlewing en die fiskale afgrond:
De Lille sê Mboweni was ’n inspirerende leier [KLANK]
ENG PatriciaonMboweni