# Adjunkpresident David Mabuza het tradisionele leiers in Limpopo aangesê om hom nie te dreig oor die ANC se onvervulde beloftes nie. Hy moes moeilike vrae beantwoord oor die party se versuim om hul bekommernisse aan te spreek. Die leiers het tydens ‘n ontmoeting in Polokwane die party daarvan beskuldig dat hy nie sy beloftes aan hulle nakom nie. Mabuza het nou ses maande om dringend al dié kwessies aan te spreek. Hy is op besoek aan die provinsie in die aanloop tot die party se 8 Januarie-verklaring eerskomende Saterdag:
Speel klankgreep: ENG-DavidMabuzaANC