Skip to content

Daaglikse rotering tussen fase 3- en 4-beurtkrag tot verdere kennisgewing [KLANK]

# Eskom het ‘n daaglikse rotering tussen fase drie- en vier-beurtkrag aangekondig tot verdere kennisgewing. Hierdie patroon het ten doel om aandag te skenk aan die voortdurende uitdagings, en om bestendigheid in die kragnetwerk te herstel. Die nutsdiens het opwekkingseenhede herstel, wat ‘n tydelike blaaskans moontlik maak met fase drie-beurtkrag van 5-uur soggens tot 4-uur middae, gevolg deur fase vier elke dag. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, vra die publiek om aktief by te dra tot kragbesparing in hierdie uitdagende tye:

ENG MokwenaOnNotice