Skip to content

DA wil hê gesubsideerde openbare vervoervoordele vir militêre veterane moet aandag kry [KLANK]

Die DA is bekommerd die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Thandi Modise, gaan moontlik die gesubsidieerde openbare vervoer-voordele vir militêre veterane opskort weens die afwesigheid van ‘n voldoende gesubsidieerde openbare vervoerstrategie. Ondanks die aanstelling van ‘n waarnemende direkteur-generaal in die departement, is daar nog nie ten vole gehoor gegee aan die implementering van die Wet op Militêre Veterane nie. Maliyakhe Shelembe van die DA sê die wet is twaalf jaar gelede ingestel met die bepaling dat militêre veterane hulp moet kry met gesubsidieerde vervoer:

ENG-MaliyakheonModise