# Die DA in die Wes-Kaap het Transnet se vennootskap met die logistieke reus Maersk verwelkom, om oop grond by Transnet Park te ontwikkel. Dit is om spoorvolumes tussen die Belcon-distrik en die hawe van Kaapstad te verbeter. Cayla Murray van die DA sê die fasiliteit by Belcon sal pakhuise, verkoelingsberging, verkoelingsruimte en houerdepots bied, en deur Maersk bestuur word:
DA Wes-Kaap verwelkom Transnet se vennootskap met Maersk [KLANK]