Skip to content

DA Wes-Kaap bekommerd oor diefstal van wapens [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap is ontstoke oor die diefstal van ammunisie en wapens by die Faure-basis in Eersterivier. Volgens die party dui dit op ‘n ernstige sekerheidskrisis by SAPD-fasiliteite. Met ‘n geskiedenis van gesteelde wapens wat in die hande van misdadigers beland, vra die DA vir ʼn dringende ondersoek na die voorval. Woordvoerder Thomas Walters beklemtoon dis noodsaaklik om weer te dink oor polisiestrategieë en steun die afwenteling van polisiëring in die Wes-Kaap:

ENG-WaltersOnFirearms