# Die DA het die ANC in die Wes-Kaap gewaarsku om nie voort te gaan met sy veldtog om sy voorgestelde grond-oudit openbaar te maak sodat begunstigdes toegang tot grond kan kry nie. ‘n DA-lid van die wetgewer, Mathlodi Maseko, sê as die ligging van sulke grond bekend gemaak word, kan dit beset word. Maseko het betrokkenes van die privaat sektor gevra om met alle regering-sfere saam te werk om oplossings te vind vir die groot vraag na behuising:
Speel klankgreep: ENG MasekoReactionOnANCCampaign