Skip to content

DA vra vir beslissende optrede van Ramaphosa, Gordhan rakende Transnet se hawe-agterstand [KLANK]

# Die DA het president Cyril Ramaphosa en die minister van Openbare Ondernemings, Pravin Gordhan, van mislukte leierskap beskuldig oor die uitdagings by Transnet-hawe-terminale. Die DA se nasionale woordvoerder vir Openbare Ondernemings, Mimmy Gondwe, sê albei leiers het hul grondwetlike pligte versuim, om die ekonomie te beskerm tydens die ergste krisis vir handel- en uitvoerhawens in dekades. Gondwe doen ‘n beroep op Ramaphosa en Gordhan om die leiding te neem en met belanghebbendes in die uitvoersektor en Transnet-bestuurders te skakel en aandag aan agterstande te gee en langtermynoplossings te vind:

ENG-GondweOnTransnet