# Die DA het sy beroep herhaal dat die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag moet onttrek aan die Demokratiese Republiek die Kongo nadat nege Suid-Afrikaanse soldate gesneuwel het in botsings met M23 rebelle. Die woordvoerder van die DA Chris Hattingh kritiseer die SANW se gebrek aan kommunikasie en bevraagteken sy voorbereidheid na jare se begrotingsbesnoeiings. Hy eis ‘n einde aan die ontplooiing te midde van die eskalerende konflik:
DA vra SANW-onttrekking uit DRK nadat nege soldate sneuwel [KLANK]
AFR-HattinghOnSoldiers