Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

DA vra minister Didiza vir droogteverligting vir boere [KLANK]

# Die DA vra die minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, om dringend droogteverligtingshulp te gee aan boere wat geraak word deur die droë toestande wat deur El Niño veroorsaak word. Die party sê met mielie-oesvooruitskattings wat daal en handelsbeperkinge wat sake verder bemoeilik, staar boere finansiële ineenstorting in die gesig. Hulle eis verligtingspakkette en aansporings vir boere, wat voorbereiding vir die volgende seisoen moontlik sal maak. Noko Masipa van die DA sê die regering moet vinnig optree om boere te steun en voedselsekerheid te beskerm:

ENG MasipaOnDrought