Skip to content

DA vra koppe moet rol oor katastrofiese waterkrisis in eThekwini [KLANK]

# Die DA in KwaZulu-Natal eis die onmiddellike bedanking van die burgemeester van eThekwini, Mxolisi Kaunda, stadsbestuurder Musa Mbhele, adjunk-stadsbestuurder Sbu Makhanya asook die EFF-raadslid, Themba Mvubu, weens die voortgesette waterkrisis in Phoenix, Verulam en Tongaat. Die party kritiseer Kaunda dat hy uit voeling is met die swaarkry van inwoners terwyl Mvubu, die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings en Infrastruktuur, glo ondoeltreffend is. ʼn Woordvoerder van die DA, Yogis Govender, vra die raad moet ontbind en voer aan die krisis het vererger omdat die munisipaliteit hulp van Kaapstad geweier het:

ENG GovenderOnWaterCrisis