# Die DA in KwaZulu-Natal doen ‘n beroep op die LUR vir Gesondheid, Nomagugu Simelane, om dringend ‘n toesighoudende inspeksie uit te voer oor die gereedheid van staatsbeheerde Mediese Nooddienste, insluitend voertuie, toerusting, voorraad en personeelvermoë, voor die feestyd. Die DA-lid, Edwin Baptie, sê die versoek volg namate ongelukke voortgaan om verwoesting te saai en ‘n bloedbad op die paaie te veroorsaak aangesien die provinsie vanaf die begin van Desember buitengewone hoë verkeersvolumes ervaar:
DA vra dringende assessering van Mediese Nooddienste se gereedheid vir die feestyd in KZN [KLANK]
ENG-EdwinonEMS