Skip to content

DA vra dringende aanstelling van hoof vir Johannesburgse metropolisie [KLANK]

# Die DA in Johannesburg vra die regerende koalisie om dringende aandag te skenk aan die werwing, kies en aanstelling van ‘n voltydse polisiehoof vir die stad se metropolisie. Die pos is sedert einde Maart 2020 vakant. Solomon Maila van die DA sê in die lig van die hoë misdaadvlakke regoor die stad, moet die aanstelling van ‘n voltydse polisiehoof vir die metropolisie nou die hoogste prioriteit geniet:

ENG SolomononMetroPolice