Skip to content

DA verwag geloofwaardige en duidelike pad vorentoe in nasionale manifes [KLANK]

# Die DA sê sy manifes is nie ‘n stel leë beloftes nie, maar ‘n datagedrewe, goed nagevorste dokument om Suid-Afrika se dringende kwessies aan te pak. Dit stel pragmatiese oplossings vir verkwistende besteding, die kragkrisis en ekonomiese groei voorop, te midde van onvervulde beloftes, toenemende armoede en korrupsie onder president Cyril Ramaphosa. Die DA se federale voorsitter, Ivan Meyer, sê duisende van hul ondersteuners gaan volgende Saterdag stap van Kerkplein na die Uniegebou in Pretoria as ‘n simbool van hul gereedheid vir die komende verkiesing:

AFR MeyerOnManifesto