Skip to content

DA versoek Ramaphosa om Mashatile te verwyder te midde van korrupsie-bewerings

# Die DA het formeel misdaadkagtes teen adjunkpresident Paul Mashatile ingedien by die Kaapstad-sentraal-polisiestasie, met verwysing na ernstige bewerings van korrupsie wat strek oor byna twee dekades. Die aanklagte sluit in beskuldigings van nepotisme en familiebeskerming, met die jongste skandaal wat die aankoop van ‘n herehuis ter waarde van 28,9-miljoen-rand deur Mashatile se skoonseun in Constantia, Kaapstad, behels. DA-leier, John Steenhuisen, het president Cyril Ramaphosa se besluiteloosheid oor die verwydering van Mashatile gekritiseer. Hy beloof om korrupte amptenare aanspreeklik te hou:

ENG SteenhuisenOnCharges