Skip to content

DA versoek premier van Limpopo om in te gryp by munisipaliteite met ernstige finansiële probleme [KLANK]

# Die DA het die premier van Limpopo, Phophi Ramathuba, versoek om in te gryp by munisipaliteite wat finansieel sukkel. Volgens die party het ‘n onlangse verslag van die Ouditeur-Generaal nie een skoon oudit getoon nie, maar wel 2,77-miljard-rand in ongemagtigde uitgawes en 2,73-miljard-rand wat aan Eskom verskuldig is. Die DA-lid, Lindy Wilson, versoek onmiddellike optrede om munisipale kapasiteit te versterk en lewensomstandighede te verbeter vir inwoners wat worstel met ernstige infrastruktuuruitdagings:

ENG WilsonOnMunicipalities