# Die DA versoek die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, om die lewensbedreigende krisis met kankerbehandeling in Gauteng aan te spreek. Volgens die party wag meer as 2-duisend-600 pasiënte op behandeling in die provinsie met heelwat wie se toestand kan vererger en hulle kans op oorlewing beïnvloed. ‘n Woordvoerder, Jack Bloom, sê die Departement van Gesondheid het verlede jaar versuim om die 250-miljoen-rand wat vir kankerbehandeling begroot is aan te wend wat die agterstand vererger:
DA versoek minister van Gesondheid om Gauteng-kankerbehandelingskrisis aan te spreek [KLANK]
ENG BloomOnCancerTreatment