Skip to content

DA versoek dringende afwenteling van Noodbehuisingstoelaag [KLANK]

# Die DA vra die Wes-Kaapse Departement van Infrastruktuur en die Stad Kaapstad moet die Noodbehuisingstoelae dringend afwentel vir vinniger optrede. Dit volg ná Kersdag se brand by Du Noon waarin 544 mense dakloos gelaat is, maar die beloofde hulp nie dadelik verskaf is nie. Die metro en nie-regeringsorganisasies het hulp verskaf, maar Nicholas Gotsell van die DA sê die lewering van materiaal het herstelwerk gekniehalter. Hy vra vinniger optrede vir rampverligting:

ENG-GotsellOnVictims