Skip to content

DA veroordeel toenemende geslagsgeweld in die Vrystaat [KLANK]

# Die DA in die Vrystaat veroordeel die kommerwekkende toename in geslagsgeweld in die provinsie. Onlangse tragedies sluit in die dood binne ‘n enkele week van drie vroue in Botshabelo. Die party versoek die provinsiale regering om voorrang te gee aan die beskikbaarstelling van skuilings vir slagoffers. ‘n Woordvoerder van die DA, Werner Pretorius, vra vir volgehoue pogings en ‘n omvattende strategie regdeur die jaar om geslagsgeweld te bekamp en kwesbare gemeenskappe te beskerm:

AFR PretoriusOnGBV