Skip to content

DA veroordeel Ramaphosa se verdelende benadering tot die Bela-wetsontwerp [KLANK]

# Die DA sê president Cyril Ramaphosa se besluit om voort te gaan met die ondertekening van die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette is ‘n ontkenning van die beginsel van goeie trou waarop die regering van nasionale eenheid bedoel is om te funksioneer. Ramaphosa gaan vandag die Bela-wetsontwerp onderteken. Willie Aucamp van die DA sê die president se weiering om ’n betekenisvolle kompromis met sy regering van nasionale eenheidsvennote aan te gaan, weerspieël ’n verspeelde geleentheid om die nasie te verenig:

AFR WillieonBELABill