# Die DA-leier in Gauteng, Solly Msimanga, het premier Panyaza Lesufi veroordeel omdat hy nie voldoende redes verskaf het om toegang te weier tot 177 forensiese verslae nie. Voorlopige bevindings deur die Inligtingsreguleerder toon Lesufi se weiering ontbreek regverdiging ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting. Msimanga beweer dit is ‘n poging om korrupte amptenare te beskerm en belowe om aan te hou veg vir deursigtigheid en aanspreeklikheid binne die regering:
DA veroordeel Lesufi se weiering om forensiese verslae bekend te maak [KLANK]
ENG-MsimangaOnLesufi