# Die DA het die EFF en MK-party veroordeel vir hulle voorspraak vir skadelike beleid soos die skrap van die Grondwet en parlementêre soewereiniteit. Hy betoog die voorstelle bedreig Suid-Afrika se demokratiese grondslag en vooruitgang. Die leier van die party, John Steenhuisen het op ‘n nuuskonferensie gesê die regering van nasionale eenheid is deurslaggewend in die teenstaan van die radikale magte en om bestuur te verseker wat nasionale eenheid en vooruitgang bevorder:
DA veroordeel EFF en MK-party vir skadelike beleid [KLANK]
ENG SteenhuisenOnPolicies