# Die DA in Tshwane het beloof hy gaan finansiële stabiliteit in die stad herstel en hy beskou die oplossing van die onwettige staking as ‘n betekenisvolle stap vorentoe. Kwena Moloto van die DA sê die inwoners van Tshwane kon eenvoudig nie die las van die vakbond se eis van 600-miljoen-rand jaarliks dra nie want dit sou van die begroting moes kom wat aan dienslewering toegesê is. Moloto sê die stryd om Tshwane te red, duur voort:
DA verbind hom tot herstel van finansiële stabiliteit in Tshwane
ENG-KwenaonFinancial