Skip to content

DA ten gunste van wettiging van baba-redders en veilige hawes [KLANK]

# Die DA sê hy het ‘n belangrike stap gedoen om pasgebore babas te beskerm teen onveilige verwerping, deur die bekendstelling van ‘n Privaat Lid Wetsontswerp vir Veilige Opgewing by die Parlement. Die wetsontwerp se doel is onder meer om die veilige opgee van babas te wettig en die bekendstelling van babaredders deur geregistreerde kinderbeskermingsorganisasies. Alexandra Abrahams van die DA sê op die oomblik plaas die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se interpretasie van die wet, ma’s en kinderbeskermingsorganisasies in ‘n onmoontlike posisie:

ENG AbrahamsOnBabySavers