Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

DA teleurgesteld nadat Hooggeregshof kaderontplooiingsaak van die hand wys [KLANK]

# Die DA het teleurstelling uitgespreek nadat die Hooggeregshof in Pretoria hul aansoek om ANC-kaderontplooiing as onwettig en ongrondwetlik te verklaar, van die hand gewys het. Die DA-leier, John Steenhuisen, het beklemtoon die beleid het staatskaping, korrupsie en swak dienslewering bevorder. Hy sê sy party sal appelleer teen die uitspraak:

ENG-SteenhuisenOnJudgement