Skip to content

DA-studenteorganisasie vertrou Hoër Onderwys sal korrupsie by Nkangala TVET-kollege ondersoek [KLANK]

# Die DA-studenteorganisasie in Mpumalanga sê hy vertrou die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding sal beslissend optree teen ‘n sindikaat by die Nkangala TVET-kollege se Mpondozankomo-kampus. Marcus Mdau van DASO sê die organisasie het adjunkminister Mimmy Gondwe gevra om dade van korrupsie by die instelling te ondersoek en seker te maak studente word op meriete toegelaat:

ENG MarcusonCollege