Skip to content

DA sê Wes-Kaap se werkloosheidskoers is beter as ander provinsies [KLANK]

# Die DA sê die lae werkloosheidskoers in die Wes-Kaap is die gevolg van die pogings van die Wes-Kaapse regering om ‘n gunstige sakeomgewing te skep. Volgens die jongste kwartaallikse arbeidsmagopname van Statistieke Suid-Afrika het die provinsie die laagste uitgebreide werkloosheidskoers van 27,3-persent en die laagste amptelike werkloosheidskoers van 22,2-persent. Woordvoerder van die DA, Noko Masipa, skryf hierdie prestasies toe aan die suksesvolle ekonomiese strategieë in die provinsie en werkskeppinginisiatiewe:

ENG MasipaOnRates