# Die DA sê kwesbare inwoners wat afhanklik is van die Gautengse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling moet weens die vele vakante poste in die departement lang tye wag. Refiloe Nt’sekhe van die DA sê daar is tans 149 poste vir maatskaplike werkers en verwante posisies wat nie gevul is nie. Sy sê dis kommerwekkend omdat daar in Gauteng meer as 2,5-miljoen werklose inwoners en meer as 600-duisend ontmoedigde werksoekers is:
DA sê vele vakante poste by Maatskaplike Ontwikkeling in Guateng belemmer gehalte diens [KLANK]
ENG-RefiloeonVulnerable.mp3