Skip to content

DA sê Tembisa-hospitaal beleef krisis maar word opgeruim vir parlementariërs se besoek [KLANK]

# Die DA in Gauteng veroordeel wat hy die goedkoop truuk deur die bestuur van die Tembisa-hospitaal noem, wat besoekende parlementariërs verlede week om die bos gelei het deur wonderbaarlik psigiatriese pasiënte, wat gewoonlik vasgevang is in ‘n oorvol noodafdeling, te laat verdwyn. Jack Bloom sê hy het ‘n video ontvang van die psigiatriese pasiënte wat Vrydag teruggeneem is na die ongevalle-afdeling na die afvaardiging van die Nasionale Raad van Provinsies se besoek Donderdag:

ENG JackonParliamentarians